Wen kaartjies na Koekeloer!

  • Twee gelukkige wenners staan elk die kans om dubbelkaartjies the wen na die eg Suid- Afrikaanse klug - Koekeloer! Dit is heel eenvouding om in te skryf. Al wat u moet doen is die vraag anwoord op ons webblad. U moet ook op ons Facebook iemand gaan tag in die comments wat u graag sal wil saamneem om Koekeloer! te gaan kyk. Die kompetisie sluit Vrydag, 20 September 2019.