Select Page

Mnr en Mej Keurhof is op 26 Februarie in Keurhofskool saal gehou. Onderwysers van Keurhof het baie moeite gedoen en baie ure ingesit om met die kleredrag en grimering van deelnemers te help, asook om die saal te versier. Eregaste het met die beoordeling gehelp en die wenners het ‘n lekker kontant geldjie gewen!!

L na r:  Shantal-Lize Coetzee: Mej. Persoonlikheid ;Salome Pretorius: 2de Prinses ;Sune Styger:1ste Prinses ;

Katleho Rens: Mej Keurhof 2020

L na r: Donnovan Marx: Mnr Persoonlikheid; Luyanda Mabuza : 2de Prins; Isago Tlholatlung: 1 ste prins;

Willie van der Schyff: Mr. Keurhof 2020

Mej Nadie Agenbag is die organiseerder van die spog event en Pieter Smith is die seremoniemeester

L na r: Die beoordelaars Elamrie Jooste en Kaylie fernandez 

L na r: Beoordelaars Michelle Liebenberg en Surien Day