Hier is ‘n paar voorbeeld vrae:

Het JD5 kaart fasiliteite?
Hoe laat maak JD5 oop in die aand?
Hoeveel gram weeg ‘n T-Been by JD5?
In watter area in Klersdorp is JD5?
In watter dorp is Overvaal Stereo se ateljee?
Teen hoe laat moet die kos bestelling elke dag by JD5 wees?
Wat is die kos-tema by JD5 op ‘n Maandag?
Wat is die kos-tema by JD5 op ‘n Woensdag
Wat is die prys van ‘n 400g Lamb Shank by JD5?
Wat is die prys van ‘n Burger by JD5?
Wat is die prys van Guinness Pot Pie ?
Wat is die prys vir 500g Ribbetjies met skyfies by JD5?
Wat is die reel oor ‘n Sandton-attitude by JD5?
Wat is die straat naam van JD5?
Wat is JD5 se besprekings telefoonnommer?
Wat is JD5 se e-pos addres?
Wat kry jy as geskenk as jy jou verjaarsdag of ‘n herdenking by ons vier?