Appelliefies in Hartbeesfontein is dringend opsoek na enkel en dubbelbed komberse en beddegoed vir 2 gesinne in nood.

Hulle is ook opsoek na n bababedjie en baba klere vir n premature baba. Dit is regtig dringend en enige hulp sal waardeer en verwelkom word.
Indien u kan help kontak asb vir Cornea op 0721239881 of Hannie 0834500350