Laerskool La Hoff wens jaarliks vir Klerksdorp se matriekulante sterkte toe met hulle eindeksamen. ‘n Paar graad 1 maats gaan kuier dan met die eerste vraestel en gee ‘n inspirerende boodskap en geskenkie.

Foto:

Caylha Enslin by Klerksdorp Hoërskool se matriekulante.