Attention Klerksdorp, Orkney, Stilfontein & Hartbeesfontein Schools

Here is your chance to brag about your school’s accomplishments. Send school news and photos to schools@klerksdorpnews.co.za. News articles and photos will be placed only at the discretion of the editor and free of charge. Articles may be edited for clarity or length.

News from our schools…

 

Keurhof: NW-Landloop

Die volgende leerders is verkies tot die NW-landloopspan. Voor : Hughlon Matthews, Melvin Swartz, Ricardo Visagie en Lesego Lekalaka. Middel : Kabelo Musche, Ishmael Thibile, Jennifer Mike, Brandon Garbers, Adrienne De Voss, Meneer Edward Payne (afrigter). Agter :... read more

Keurhof Krieket: Ligawenners

Twee van Keurhof se krieketspanne is NW Ligawenners vir LSEN-skole. o/14 Krieket NW Wenners  Voor: Obakeng Mokhomo, Jabulani Ndlhovu, Agang Moses ,Shaun-Dee Du Plessis, Mbuti Boikanyo en Masoetsa Mokete. Agter: Jonas Sekowe, Bokang Manki, Khanyisele Malungwane, Adam... read more

Keurhoff Sokker: Ligawenners

Drie van Keurhof se sokkerspanne is die NW Ligawenners vir LSEN-skole. 1ste Sokker NW Wenners Voor : Koketso Pitso, Jonas Sekowe en Tswanelo Batshe. Tweede ry : William Ntwagae, Bonolo Skhosana, Omphemetse Moloko, Meneer Ishmael Ntsie (Afrigter). Derde ry : Meneer... read more

Ju-Jitsu: Megan op pad na Gibraltar

Megan Jordaan (18) beoefen al 18 maande Morganti Ju-jitsu by Sensei Rhyn van Rooyen se Dojo in Doringkruin, Klerksdorp. Sy het in 2017 haar Noordwes Kleure verwerf in die sport en by die Nasionale Kampioenskappe wat op 21 Oktober 2017 in Kempton Park gehou is het sy... read more

Hoffies gaan op Skaaktoernooi

Laerskool La Hoff het deelgeneem het aan die Super 8 Skaaktoernooi te Lichtenburg op 15 September 2018. Hulle spog met ‘n skitterende silwer vir beide hulle junior en senior skaakspanne. Voor: Suzaan Roos (Organiseerder), Dihan Ouwencamp, Hanno Etsebeth, Francois... read more

La hof leerders in distrikte ringbalspan

Baie geluk aan Deoné Jordaan, Denike Jordaan en Alexis Booysen van Laerskool La Hoff, wat gekies is as deel van die Dr Kenneth Kaunda Distrikte Ringbalspan. Deoné en Alexis is deel van die O/13A span, waar Alexis ook gekies is as die kaptein. Denike is gekies as deel... read more

Hoffies vier lente met lenteloop

Van lenteblomme en bytjies tot en met seerowers – Laerskool La Hoff weet hoe om pret te hê! Met die afskop van ‘n heerlike lente het Hoffies ‘n besonderse Lenteloop gehou. Leerders het hulle gees gewys met uitrustings gekies vir elke graad, waar hulle met groot gejuig... read more

3 Keurhof learners to NW Cricket

Three of Keurhof’s learners joined the North West Learners with Special Educational Needs under 19 Cricket Team. Congratulations! Photo: Tokollo Matsie and Martin Van der Linde Bulelane Mase was absent when the photo was... read more

La Hoff Trompoppies NW span

Jaydene Kenny, Jazmijn Scheepers, Caitelynne Wells en Juane Dreyer van Laerskool La Hoff is gekies om deel te wees van die Noordwes Trompoppies span vir 2019. Hulle sal volgende jaar as deel van die Noordwes Junior span deelneem aan die Suid-Afrikaans Kampioenskappe... read more

Hoffies by NW Landloop in GROOT GETALLE

Laerskool La Hoff spog met 16 atlete wat opgeneem is in die Noordwes Landloopspan. Hulle gaan ons provinsie verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Landloop Kampioenskappe, op 8 September in Port Elizabeth. Baie geluk aan elke atleet, maar net so aan hulle afrigter,... read more

Information on our local schools…

 

Klerksdorp Weather
15°
light rain
humidity: 89%
wind: 2m/s WNW
H 14 • L 14
29°
Sun
30°
Mon
29°
Tue
29°
Wed
Weather from OpenWeatherMap