Our Charities

The people of Matlosana are known for their charitable hearts. Send us info and photos of donations you or your business have made in our community and we will post them on this page free of charge.  charity@klerksdorpnews.co.za

 

Registered Charities in our Community

News on our Charities

Keurhof boer vooruit

Toe Alza Ruatenbach sewe jaar gelede Feed a Child gestig het, het sy volhoubaarheid ingedagte gehad. Sedertdien het ABSA amper 30 groentetonnels in Klerksdorp opgerig, waarvan vyf by Keurhofskool staan. André de Lange (‘n onderwyser) se groen vingers sorg nie... read more

Gemkor en Eventide word bederf

Daphne Lee Centre in samewerking met Feed a Child het vandag vier sakke komberse by Gemkor vir diegene op parool afgelewer. Daar is ook ‘n draai by Eventide ouetehuis gemaak met heerlike warm sjokolade en koekies. Dié twee liefdadigheidsorganisasies het onlangs... read more

Wanneer ‘n dorp saamstaan

Leandri Pretorius, organiseerder van Elite SA – ‘n nasionale model kompitiesie – het gewys wat gebeur wanneer ‘n dorp saamstaan. In die laaste sewe maande het Elite SA-finaliste baba items ingesamel. Maar dit het nie net by doeke, vaseline en... read more
Klerksdorp Weather
4°
clear sky
humidity: 59%
wind: 3m/s NW
H 4 • L 4
21°
Mon
20°
Tue
21°
Wed
22°
Thu
Weather from OpenWeatherMap