Christal Nordejee, Micaela Morgan, Jan-Hendrik Van der Walt en Carmi Duminy van Laerskool La Hoff is opgeneem in die KOSH hokkiespan. Hulle gaan later die seisoen deelneem aan die Noordwes hokkieproewe.