Klerksdorp Ringbal is ‘n familie sport, ons gaan om dit te geniet, enige ouderdom, mans en dames. Ons braai, lag en kuier lekker saam. Kom join die wenspan.

Vir meer inligting skakel ons gerus: 071 239 9869