Back to School

Back to School

The new 2019 school year kicked off today with a flurry of excitement from both the children and parents. Old friends were reunited and plans made for the year ahead while new friendships blossomed between the new comers.The hustle and bustle of cars and taxis...
Milner held their Valedictory Ceremony.

Milner held their Valedictory Ceremony.

On Tuesday (6th November 2108) Milner held their Valedictory ceremony. Our learners achieved great achievements.  Learners include: BEST CAT LEARNER: Jende Solomzi BEST HOSPITALITY LEARNER: Thato Namane BEST LO LEARNER: Nomthandazo Macwili BEST MATHS LEARNER: Lebo...
Sterkte Matriekulante

Sterkte Matriekulante

Laerskool La Hoff wens jaarliks vir Klerksdorp se matriekulante sterkte toe met hulle eindeksamen. ‘n Paar graad 1 maats gaan kuier dan met die eerste vraestel en gee ‘n inspirerende boodskap en geskenkie. Foto: Caylha Enslin by Klerksdorp Hoërskool se...
La Hoff spog met Liedjiefees

La Hoff spog met Liedjiefees

Laerskool La Hoff het rede gehad tot groot feesvieringe – hierdie spog skool het hierdie jaar 50 jaar oud geword. Daarom het die skool besluit om dit te vier met sing en dans – ‘n Liedjiefees. Die tema “Klanke op die planke” is uitgebeeld deur musiek, sang en...
La Hoff Blink by NW Tennis

La Hoff Blink by NW Tennis

Laerskool La Hoff het op 17 Oktober en 24 Oktober 2018 deelgeneem aan die Noordwes Tennis uitspele. Die O/11 seunspan is Noordwes Naaswenners en die O/9 seuns en dogterspan eindig onderskeidelik 4de in hulle ouderdomsgroepe. O/11 Tennisspan: Righard Raath, Divan...